|
Quote: Originally Posted by henk |
|
|
|
|
|
Hi Borries
Wat op aarde maak jy daar? Jy is besig om al die misdaad, korrupsie en verwoesting te mis! Gelukkig is hier nog `n paar ouens wat kan rugby speel maar ons krieket outjies sukkel so `n bietjie om die knoop deur te haak. |
|
|
|
|
I second !!!!!!!!!!!!! LOL good
I invite all the South Africans abroad to let us know where you are how and why you got there. We can't leave you guys out!!
Trev